Potchefstroom · Ikageng · NWU

Meubelvervoer & Verhuising in Potchefstroom

Jou plaaslike span in Potchefstroom — van studente-trekke by die NWU tot groot huise en kantore.

0Kerndienste
0Provinsies gedek
0Dae per week
Ons Netwerk Landswyd
Klerksdorp die Vaaldriehoek Johannesburg Pretoria Kaapstad Potchefstroom

Potchefstroom is ons tuiste. Oosthuizen Meubelvervoer is hier gebore en ons ken elke straat, woonbuurt en die NWU-kampus soos die palm van ons hand. Van studente wat by die universiteit in- en uittrek tot gesinne en kantore wat skuif — ons bied versorgde, professionele meubelvervoer met groot Mercedes Actros vragmotors, plaaslik én landswyd.

Ons tuisbasis — hier waar dit alles begin

Wat Ons Doen

Ons Dienste in Potchefstroom

Plaaslike & Landswyd Vervoer

Veilige vervoer van jou meubels, plaaslik en oor die hele land.

Verhuising Landswyd

Langafstand verhuising na enige stad in Suid-Afrika.

Studente Verhuisings

Bekostigbare trekke vir studente — koshuis tot woonstel.

Kantoor Verhuising

Verplaas jou kantoor met die minimum onderbreking.

Verpakking van Bokse

Professionele verpakking sodat jou goed veilig en beskerm is.

Gewilde Roetes

Verhuising van Potchefstroom

Ons doen verhuising op hierdie roetes — vra ’n kwotasie vir jou spesifieke trek.

Ons Werk

Sien Ons in Aksie

Ons span en ons Mercedes Actros-vragmotor — op die pad en op die werf.

Hoekom Ons?

Jou Huiz Is Veilig Met Ons

  • ✓Professionele span met jare se ervaring in meubelvervoer
  • ✓Gratis kwotasie sonder enige verbintenis
  • ✓Groot Mercedes Actros vragmotors vir groot vragte
  • ✓Dek die hele Suid-Afrika — geen afstand te ver nie
Ons Visie

Ons Lig Die Las Saam

Ons weet dat verhuis 'n las kan wees — te swaar vir enigeen om alleen te dra. Ons wil help om daardie las te verlig. Of jy na Potchefstroom, Kaapstad, Pretoria, Graaff-Reinet of enige plek tussenin trek — ons is hier om elke verhuising glad, veilig en stresvrye te maak.

Ons Missie

Uitnemendheid In Elke Verhuising

Ons missie is om 'n nuwe standaard van uitnemendheid in die meubelverhuis-bedryf te stel — hoëgehalte diens teen die beste moontlike prys. Ons is daartoe verbind om jou besittings met sorg en respek te hanteer, elke keer.

Ons Potchefstroom Trots

NWU Verhuising Projek

Noordwes-Universiteit, Potchefstroom · 2026

Oosthuizen Meubelvervoer het 'n grootskaalse verhuising vir die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom behartig — van sensitiewe laboratorium-toerusting en spesiale masjinerie tot kantore en meubels. Elke item is met sorg verpak, professioneel verseël, en veilig vervoer en afgelewer.

★★★★★

“Trek het baie goed verloop. Diens was uitstekend. Sal definitief weer gebruik maak.”

Noordwes-Universiteit (NWU)

Dankie NWU! Dit was vir ons 'n voorreg om julle met hierdie groot projek te help. — Span Oosthuizen

Wat Kliënte Sê

Ons Kliënte

★★★★★

“Trek het baie goed verloop. Diens was uitstekend. Sal definitief weer gebruik maak.”

Noordwes-Universiteit (NWU) · Potchefstroom
★★★★★

“Baie dankie, altyd hulpvaardig, goeie diens!!!”

Anoniem
★★★★★

“Baie goeie diens! Baie dankie!”

Anoniem
★★★★★

“Ongelooflike diens!!”

Anoniem
Kontak Ons

Reg Om Te Verhuis?

Gevestig in: Potchefstroom, Noord-Wes

Beskikbaar: Ma–So, 07:00–18:00

Diensgebied: Potchefstroom & geheel Suid-Afrika

Kry Jou Gratis Kwotasie

Vul in — ons stuur dit direk via WhatsApp.

Ons Bedien Ook